http://radio-eendrag.page.tl/Home.htm

Radio Eendrag Namibia

 

 
 

Welkom by Radio Eendrag/Welcome to Radio Eendrag

Jou beste musiek radio stasie, 24/7. Als wat jy wil hoor Afrikaans, Country, 80's Treffers, Boeremusiek, ag als wat lekker is en lekker klink. 'n Stasie wat altyd jou voete laat jeug en jou tone laat omkrul van lekkerte.

Your best music radio station, 24/7. Everything you want to hear - Afrikaans, Country, Hits from the 80's and Boere Music. A station that will make your feet tap and your hands clap!



animated-dancing-image-0149Hier kuier ons saam, lag ons saam, deel mekaar se vreugde, huil ons saam en deel mekaar se hartseer en verlange, vier ons saam fees in goeie tye en dans saam.

Here we come together as a community to share good time and bad times, we laugh and cry together and then we celebrate what is important.

 


'n Radio stasie vir die waarheid, vir ons mense, mense met goue harte, mense wat al baie in die lewe deurgemaak het, maar mense wat die kuns ken om die mooi in die lewe te wardeer en geniet.

 
 
 
 
 
 
 
 

 
 
 
 
 
 
 

 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

 

Om in te skakel gebruik die volgende skakels:
Visit Radio Eendrag on these links:

Nuwe sosiale blad!!!!!!!

Gaan loer gerus / Check it out!!!!!
www.fb.radioeendrag.co.
za

Net vir Rekenaar: (Speel op Media-Player of VLC Speler)

Only for Computer: (Plays on Media Player or VLC Player)

http://192.95.37.216:9986/listen.pls


Net vir BB en I phone en Nokia Radio:

Only for BB and I Phone and Nokia Radio:


http://192.95.37.216:9986/;listen.mp3


Luister deur die webwerf by:

Listen via the website at:


www.radioeendrag.co.za
www.shoutcast.com/Internet-Radio/Radio Eendrag

Kry jou VLC speler hier:

Get your VLC player here:


http://www.videolan.org/vlc/index.html

Kyk ook ons Blogspot en Duitsland webwerf by:

Visit our Blog Spots and German websites at the following links:


http://radio-eendrag.blogspot.de/

http://radioeendrag.blogspot.de/

http://radio-eendrag.page.tl/Home.htm

http://south-african-music.de.tl/HOME.htm

http://south-african-music.blogspot.de/