http://radio-eendrag.page.tl/Home.htm

Lekker Kampplekke


 
 

 
 
 
 
 

 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

 
 
 
 
 
 
 

 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

 

WELKOM BY LEKKER KAMPPLEKKE







About
Mission
Ek is opsoek na lekker kampplekke waar vriende lekker kan gaan kamp. So, as jy weet van 'n lekker kampplekkie - bekend of onbekend - laat weet gerus. Boere wat 'n kampplekkie op hulle plaas het, is welkom om ons te kontak deur n mail te stuur na loret@lekkerkampplekke.co.za
 
 

Company Overview
Rikus Truter rikus@lekkerkampplekke.co.za
Loret Truter loret@lekkerkampplekke.co.za
info@lekkerkampplekke.co.za
Lekker Kampplekke liedjie
 
 

Description
Ons het 'n omvattende gids van kampplekke en oorde in Suid-Afrika en ons buurlande. Besoek
 
Lekker kampplekke het die reg om enige inligting sonder enige rede te "VERWYDER" op ons facebook blad .
Geen soortgelyke besigheid of verhuurings maatskappy het die reg om enige bemarking te doen op Lekker Kampplekke sonder ons toestemming nie.
Lekker kampplekke kan nie aanspreeklik gehou word vir enige haatspraak en/of negatiewe kommentaar oor besighede nie.







Lekker kampplekke is op Zello.Kom sluit gerus aan by ons. As jy hou van die natuur en die buite lewe .Kom sit dan saam en deel of luister na die kamp stories en gesels oor alles en nog wat.
Hoe sluit u aan.?.Gebruik die volgende skakkel
www.zello.com en laai die sagteware GRATIS op jou sellfoon of op jou rekenaar af.
Volg die instruksies en teken dan in.Soek dan vir die Lekker Kampplekke kanaal.Sien julle daar.
— with
Sampie Goosen.